southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Mobiele Koswaentjie in Bloemfontein, Free State for sale

Trailers & Mobile homes

Dubbel-as waentjie met 2 ton drakrag. Het voorheen feeste regoor die land gedoen met trailer. Remme is onlangs gedoen. Is padwaardig. Het borde vir advertensie op dak asook borde aan voorkant van trailer. Afdak aan voorkant van trailer ingesluit. Trailer is, trekstang ingesluit, 5.5 m lank en 2 m breed.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Free State