southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Defy stoof in Bloemfontein, Free State for sale

Defy stoof
Defy stoof
Defy stoof

Defy model 831
Besonder groot pragtige swart stoof:
Ruim oond: drie rakke. Twee groot en twee klein soliede plate. Ruim lou-oond met verstelbare temperature van 1 tot agt. Laagste temperatuur geskik om beskuit en brode te laat rys. Maak vrugte soos papajas, avo's, mangos ens. hierin ryp.
Ons het verhuis na 'n woonstel  en het dus nie meer plek vir die stoof nie.  nie. Ongeveer 600 mm breed en 450mm. diep.Oond het vele variasie: Kan met of sonder "thermofan" gebruik word.Het elemente bo, onder en agter wat alleen of gesamentlik gebruik kan  word. Nuwe soortgelyke stoof ongeveer R8 000  tot R9 000.

>> Click here to search for more - Refrigerators, ovens etc. in Free State