southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1986 Honda MTX 200R Liquid cooled two stroke in Bloemfontein, Free State for sale

Motorcycles and Parts

1986 Honda MTX 200R two stroke scrambler in baie goeie toestand vir sy ouderdom en lekker ryding vir werk toe of om net te ontspan.Hierdie fiets se enjin is kompleet oorgedoen met genuine Honda parte wat van japan af kom 0.50mm ens en moet nog ingeloop word.Daar is nie veel van hierdie fietse in daai jare gemaak nie en is baie jammer om haar te verkoop.Het ongelukkig nie papiere vir haar nie.Al die ligte en goed werk en het n nuwe voor band en battery vervang.R15000 bietjie ohb.ASB GEEN KANSVATTERS NIE.SAL FOTOS STUUR WIL NIE DOWNLOAD NIE.SKAKEL JOHAN 0839636630  

>> Click here to search for more - Motorcycles and Parts in Free State