southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Lappies Leeu Speel Groep in Bloemfontein, Free State

Lappies Leeu Speel Groep

LAPPIES LEEU SPEEL GROEP
59 F VAN LAUN SINGEL FICHARDTPARK BLOEMFONTEIN JESSICA 0844059115
SPLINTERNUWE SPEEL GROEP NOU OOP!!!
Speelgroepie vir kinders 0 ? 4 jaar.
Voldag / Halfdag/ Nasorg / Vakansie Sorg
TARIEWE:
0? 1 Jaar
VOLDAG R850
Halfdag R650
1 ? 4 Jaar
VOLDAG R1000
Halfdag R850
SPESIALE PRYSE VIR JANUARIE EN FEBRUARIE INSKRYWINGS: KONTAK VIR INLIGTING!
SKOOLFOOIE IS BETAALBAAR 12 MAANDE VAN DIE JAAR
*EKSTRA VIR VAKANSIE SORG
Lappies Leeu Speel Groep bied
stimuleerende aktiwiteite aan wat die basiese beginsels van geletterheid na
vore bring:
Godsdienstige
aktiwiteite; Bybel Stories, Liedjies, Rympies, Gebedjies en Inkleur van
Godsdienstige Prentjies.Tel, kleure en vorms. Inkleur, verf, klei spel, herwinbare materiaal takies.Buitemuurse
aktiwiteite, Vry spel asook hand/oog koordinasie.Teken van
prentjies, inkleur, liedjies en rympies leer, en vele meer!
Ons werk met n dagprogram om roetine aan
die kinders te bring en pas ook disipline toe deur baie aandag en liefde te wy.
Lyfstraf is ONTOELAATBAAR en sal NOOIT toegepas word nie.
Skool Ure: Maandae tot Vrydae 06:45 ?
17:15
Vir meer inligting Kontak gerus vir Jessica by
0844059115

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Free State