southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Babbelbekkies speelskool - nuwe bestuur in Bloemfontein, Free State

Labor/Moving

BaBBeLBeKKieS SpEeLsKoOL - FichardtPark Nuwe Bestuur vanaf Januarie 2013 Kinders 0 - 4 Jaar (Afrikaans en Engels) Voldag / Halfdag / Nasorg / Vakansie Sorg Die Nuwe BaBBeLBeKKies SpEeLsKoOL Bied Die Volgende Aktiwiteite en meer aan vir U Klein BabbelBekkie: Godsdienstige aktiwiteite; Bybel Stories,
Liedjies, Rympies, Gebedjies en Inkleur van Godsdienstige Prentjies. Die basiese beginsels van; tel, kleure en
vorms. Diere en hul habitat. Inkleur, verf, klei spel, herwinbare
materiaal takies. Buitemuurse aktiwiteite, Vry spel asook
hand/oog koordinasie. Ons gee aan U as ouers n dagprogram sodat kinders leer wat roetine is, en om U n beter idee te gee van
wat die kinders gedurende die dag doen. Voldag R1000 (07:00 - 17:00) Halfdag R800 (07:00 - 12:00) Nasorg R750 (12:00 - 17:00) Vakansie tye: Voldag Ekstra R30 per dag; Halfdag Ekstra R20(voltydse kleuters) Voldag Ekstra R50 per dag; Halfdag Ekstra R30 (eenmalige kleuters) Skool Fooie is betaalbaar 12 maande van die jaar. Etes ingesluit: ontbyt(pap) en middagete(kook kos) (snack pakkies word deur ouers voorsien) Administratief: 1. Aansoek vorm Registrasie Fooi R350 (sluit t-hemp en matras in)Eenmalig 2. Benodighede 3. Etes en tye 4. Dagprogram (aktiwiteite) Inskrywings sal plaasvind binne die 1ste week van Januarie. Skool Open amptelik 7 Januarie 2013 om 07:00 am Kom deel in ons pret....... Vir meer inligting:
Kontak gerus vir Jessica by 0844059115

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Free State