RUIM gesinswoning! in Bloemfontein, Free State for sale
Beskrywing
Gemeubileer: Nee
Slaapkamers: 6
Badkamers: 3
Troeteldiere: Ja
Agentsfooi: Ja
Vierkantmeter: 350
RUIM gesinswoning in stil omgewing! Digby skole, kerk, winkelsentrums en kerk. Groot erf. Swembad. Dubbel motorhuis. Buitekamer mettoilet. Oopplan sitkamer en eet-TV-kamer. Kombuis met ingeboude kaste, stoof en oond. Aparte opwas. Woonstel potensiaal en selfs deeltitelregistrasie- moontlikhede. Stewig en netjies.
Ruim gesinswoning!
Beskrywing
Gemeubileer: nee
Slaapkamers: 4
Badkamers: 2
Troeteldiere: nee
Agentsfooi: Ja
Vierkantmeter: 220...
Gesinswoning
Slaapkamers:
3
Badkamers:
1
Hierdie 3 slaapkamerhuis kort net 'n bietjie verf en bietjie aandag. Ingeboude kaste,...
Ruim familiehuis
Slaapkamers:
3
Badkamers:
1
3 Slaapkamerhuis met dubbelgeriewe, 2 motorhuise, waskamer en buitekamer. Groot, ruim...
Groot en ruim huis
Slaapkamers:
4
Badkamers:
2
'n Groot ruim huis, 4 slaapkamers, 2 badkamers, 2 motorhuise.
CONTACT:Lizette Soontiens
Reference Number:P24-100172899 4 bedroom Sale for sale
Reference Number:P24-100172899.
Lieflike ruim gesinswoning met aparte woonstel by Jim Fouche skole. Netjiese...