Verwydering van Enige Rommel in Bloemfontein, Free State for sale
Vir enige vervoer werk in en om Bloemfontein! Verwydering van rommel, tuinvullis asook bourommel skakel my 0842571152. Ons doen ook eenmalige tuinskoonmaak teen bekostigbare tarief.
R 650
Braaiers te koop/herstel ook stukkende braaiers
LAAT EK JOU STUKKENDE BRAAIER HERSTEL/Nuwe braaiers ook beskikbaar kontak Hennie 0725956261/Braaier s van af R650-00....
Verskaffer van spoelklip / Supplier of pebbles
Ek verskaf spoelklip in groot maat aan kwekerye, landskapargitekte en selfs die publiek landswyd. (bestellings van 50...
R 2,000
Picnic Bankies te koop
Ek bou die bankies self teen bestelling.
Die bankies sit gemaklik 6 mense.
Begin prys per bankie is R2000.
Meer...
R 2,500
Water feature
Pragtige water feature.baie groot fontein wat enige tuin in n sprokiestuin sal laat verander
pipe benders
EK BOU PIPE BENBERS WAT 1.6MM EN 2MM RONDE EN VIERKANT PYP PERFEK BUIG VAN AF R4900.00 EN OP,AFHANGENDE VAN DIE...