Gratis tuingrond beskikbaar in Bloemfontein, Free State for sale

Garden & House

Gratis tuingrond beskikbaar by my huis in Bayswater, Bloemfontein. Uitgrawings is gedoen vir plaveisel en die oortollige grond is op die sypaadjie beskikbaar. Kom kry gerus vir jou!