Wendy house in Bloemfontein, Free State for sale

Wendy house

Beskrywing
Ek het twee wendy huisies wat ek graag wil verkoop, baie goeie kondiesie. 5 jaar oud.
R 4.500 elk
Ek verhuur tans die twee Wendys uit maar ek verhuis na 'n ander eiendom met nie genoeg spasie om altwee te akkomodeer nie.
Skakel:
Zyldenia: 071 355 0967
of
Francois: 074 323 9269