southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Keramiek kastele in Bloemfontein, Free State for sale

Keramiek kastele

Beskrywing
Soort: Decor
Ek het 10 keramiek kastele wat ons vir n Sprokiesland tee gebruik het as middelpunt op die tafels. Hul kom van Johannesburg en is pragtig handgeverf. Dit is idiaal vir n troue, feetjie partytjie of sommer net n mooi ornament in jou prinsessie se kamer. Hulle is skakerings van bridal satin met pienk, pers en terquise en so 30cm hoog. Hul was slegs 1x vir die damesoggend gebruik. Ek het ook die pienk stoel strukke asook overlays.
Kontak my vir meer besonderhede
Nellie 0832932175

>> Click here to search for more - Furniture in Free State