Antieke Burmese Kiaat Spieeltafel in Bloemfontein, Free State for sale
Vervaardig uit Burmese Kiaat. Oorspronklike toestand insluitend spieel en handvatsels. Stewig en hout nog baie mooi. Hoogte 1.55m x lengte 91cm x wydte 44cm
Besigtig te Snuffelkas Meubels - Brandfort
R 2,900
Antieke Eikehout Spieeltafel
Karaktervolle spieeltafel nog oorspronklik. Eikehout. Puik toestand. Hoogte 1.58m x lengte 91cm x wydte 43cm....
R 2,000
Kiaat lessenaar
mooi soliede kiaat lessenaar,lekker groot met baie spasie. een van die laaie is weg,maar die oop spasie kan gebruik...
Antieke trap orrel
Beskrywing
Soort: Furniture
Baie goeie toestand
R 990
Antieke Husquvarna Naaimasjien
Husquvarna naaimasjien nog in werkende toestand. Kompleet met hout kas. Besonderse dekor item.
Besigtig te Snuffelkas...
Antieke hout kas
Beskrywing
Soort: Furniture
Baie mooi antieke hot kas
skakel Marita : 083 3019833