southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

AKRIBOS BOEKHOU DIENSTE in Bloemfontein, Free State

Financial

Ek bied die volgende dienste aan klein besighede.
* Boekhouding op Quickbooks of Pastel vir klein besighede tot proefbalans.
* Nasien van klein besighede se boekhouding op Quickbooks, Pastel of Excel.
* Vermoed jy ongeruimthede in jou boekhouding? Kontrolering van verkope syfers ens.
* Hulp met die opstel van n boekhou sisteem op Quickbooks, Pastel of Excel.
* Lone en salarisse.
Kontak Besonderhede:
Ebeth Marais
Tel: 0844089206

>> Click here to search for more - Financial in Free State