southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Afrikana Boeke Versamel items in Bloemfontein, Free State for sale

Books

1. C. Louis Leipoldt
Die rooi rotte en ander kort verhale, C, Louis Leipoldt,
Nasionale Pers Beperk, 1932 - R150
Totius
Uit Donker Afrika, Verse van Totius, Nasionale Pers Bpk,
1936 - R300
A.G Visser
Die Purper Iris en ander nagelate Gedige, A.G Visser,
Nasionale Pers, 1943 - R150
Adriaan Hugo
Die Geheim van die Gebyte Appel, 1893, Boek in delikate toestand - R100
2. Stoffel GieljamDoppers en Filistyne, Stoffel Gieljam, Nasionale Pers
Beperk, 1938( 7de druk) R100
3. Sangiro
Simba, Sangiro, Voortrekker Pers, 1948 R30
S Niemeyer
Ogus, die storie van ?n mak bobbejaan, S Niemeyer, J.L. van Schaik Beperk, Pretoria 1960 R50
Jan F.E. Celliers
Die Saaier en anderGedigte van Jan F.E. Celliers, 3de druk, J.H. de Bussy Pretoria, 1923, 3de druk R60
F.W. Reitz
Twee en Sestig uitgesoegte Afrikaanse Gedige, F.W. Reitz,
Vroeger Hoofregter en Staats-pres van die Oranje Vrijstaat, 5de druk, H.A.U.M.
v/h Jacques Dusseau & Co, 1916 - R350
4. E.A. Venter
Totius, E.A. Venter 1976 - R200
C.J. Langenhoven
Aan Stille Waters, C.J. Langenhoven, 9de druk, Nasionale
Boekhandel Beperk, 1951 ? R300
Hêrrie op die ou Tremspoor, deur Sagmoedige Neelsie,
Afrikaanse Pers Boekhandel , 1943,(15de druk) - R100
5. C.M. van den Heever
Jeug, C.M.van den Heever,
4de druk, Afrikaanse Pers Boekhandel, MCMLVII, R100
Beelde in die Stroom, C.M. van den Heever, Afrikaanse PersBoekhandel, geen datum (1ste uitgawe) Baie goeie toestand -R100
Die Afrikaanse Gedagte, C.M. van den Heever, J.L. van
Schaik, 1935 - R100
Groei, C.M.van den Heever, J.L. van Schaik Bpk, 1933 - R100
6. D.F. Malherbe
Hans die Skipper, D.F. Malherbe, Nasionale Pers BPK, 1946 ?R70
Melt J.Brink (Boek in baie goeie toestand)
Grappige Stories en andere Versies, 1ste Bundel, Melt J.
Brink, J.H de Bussy,Pretoria- Amsterdam,/J/A.U.M.
Jacquies Dusseau & Co, Kaapstad, 1920 -R125
Dirk Mostert
Petaljes van Oom Bart deur Dirk Mostert, Nasionale Pers,
1934 - R400
ANDERE
Bloemlesing uit die nuwere Afrikaanse Letterkunde,J.J. van
der Merwe, J. Lubbe en A.K. Bot,
J.L. van Schaik, Bepk, uitgewers , Pretoria, 1923 - R70
7. J.P.J. van Rensburg
Homerus: Die Ilias,J.P.J. van Rensburg, Pro Ecclesias 1952 - R50
G.C. en S.B. Hobson
Kees van die Kalaharie, G.C. en S.B. Hobson, 2de druk J.L.
van Schaik, Beperk, Pretoria 1929
Boek in delicate toestand. R150
J.O. ENGELAN
?n Terugblik, (geen datum),1ste uitgawe - R100
Charles Dickens
?n Verhaal van Twee Stede deur Charles Dickens, Colin
Reed-McDonald, 1947 Goeie toestand,geen stof omslag nie. R50
8. Mikro
Ruiter in die nag, Mikro, Nasionale Pers BPK, 1959 (16de
druk) - R20
Dolf van Niekerk
Skepsels, Dolf van Niekerk, Afrikaanse Pers Boekhandel
,Johannesburg, 1963 - R30
Etienne le Roux
Die Derde Oog,Etienne le Roux, Human en Rousseau 1966 - R30
C.F. Beyers-Boshoff
Die Tydelike Glans, C.F. Beyers-Boshoff, Dagbreek
Boekhandel, geen datum, (1ste uitgawe) -R50
Die Uur van Waarheid, C.F. Beyers-Boshoff, Voortrekkerpers, 1959 - R50
9. Jochem van Bruggen
Ampie,Jochem van Bruggen, Die Meisiekind, 3de druk, Swets & Zeitlinger ,Amsterdam , MCMXLViii ? R50
Die Noodlot, Jochem van Bruggen, Nasionale Pers, 1944- R50
Karakters op ons Vlaktes, , Bloemlesing uit die prosawerk
van Jochem van Bruggen, Inleiding deur S.Strydom, Afrikaanse PersBoekkhandel, (geen datum), 1ste
uitgawe-R100
F.A. Venter
Die Geheim van die Berg, F.A. Venter, Tafelberg Uitgewers,
1966 - R60
Adres Onbekend, C.F. Beyers Boshoff, Dagbreek Boekkring, geen datum, (1ste uitgawe) - R100
10. Uys Krige
Die ryk weduwee ?n Blyspel ,Uys Krige, Afrikaanse Pers
Boekhandel 1951 - R350
Vêr in die Wereld, Uys Krige, 4de druk, Afrikaanse Pers
Boekhandel, MCMLVI - R150
Die Palmboom verhale deur Uys Krige, J.L. van Schaik Bpk,
1940 - R150
Twee lampe, Uys Krige, Afrikaanse Pers Boekhandel, 1951 -R150
11. Charles T. Cook
Die verhaal van Billy Graham, Charles T. Cook,
internasionale Vertalers & Uitgewers Edm Bpk Jhb, 1955 - R40
Anna M.Louw
Lyfwag die Banneling, Anna M.Louw, Tafelberg Uitgewers, 1964- R40
W.A de Klerk
Die Gesl van Namaland, W.A de Klerk, Afrikaanse Pers Boekhandel 1954 - R40
Die Laer (Roman) W.A. De Klerk, Nasionale Boekhandel, 1964 -R40
12. Mikro/H.S. van
Blerk/ Dolf van Niekerk
Drielaag, Mikro/H.S. van Blerk/ Dolf van Niekerk, Nasionale
Boekhandel Beperk, 1964- R30
Die Ruiter in die Nag, Mikro, 16de Druk, Nasionale
Boekhandel Beperk, 1959 - R30
Die Nuwe Tweetalige Brieweboek, 9de bygewerkte en
hersiene uitgawe, J.L. van Schaik, Bpk - R20
Bouwoordeboek Eng/Afr, Suid-Afrikaanse Akademie vir
Wetenskap en Kuns, Engelenburghuis, Hamiltonstraat, Pretoria, 1965 - R40
Verklarende Afrikaanse Woordeboek Kritzinger, Labushagne, Rademeyer, Steyn. L.J. van Schaik, Pretoria, 1936 - R100
Verklarende Afrikaanse Woordeboek Kritzinger, Labushagne, Rademeyer, Steyn. L.J. van Schaik, Pretoria, 1963 - R50
Great true stories of crime, mystery & detection, The
Readers Digest Association ? Pleasantville, New York, 1965 - R50
The New Bilingual Letterwriter, J. Kromhout, L.J. van Schaik, 1970 - R30

>> Click here to search for more - Books in Free State