Soek om te koop - Klein Boot enjin vir kanoe in Bloemfontein, Free State for sale
Goeie Dag
Ek is opsoek na 'n 3 of 5 perdekrag boot enjin vir 'n kanoe.
Kontak asb Jan op 082 490 4613
Klein boot
Beskrywing
Ou speed boat sonder n engin met n nuwe vloer. Boot en trailor vir R3000
Rede ver verkoop: Staan onder die...
Bass boot en enjin -Soos Nuut!!
Cavity Speedster boot - twee weke terug gekoop. Die boot is van dieselfde matriaal gemaak as wat hulle die Jo Jo...
R 38,999
14 Voet Stinger te koop
14 Voet Stinger in goeie kondisie. Sleepwa is ingesluit. Dis 'n wet deck met 'n 90 perdekrag Yamaha. Dit het 'n anker...
R 15,000
3m Motorboot met 25hp Suzuki Enjin
Motorboot in uitmuntende toestand. Watervaardigheidsertifikaat. Ideaal vir die visserman.
R 55,000
Maxi Cabin Cruiser 135 Mercury R55000.00
Maxi cabin met 135 Mercury.Baie exstra's.Sleewa op pad en gelesensieerd.puik toestand.te koop of te ruil.